Radio Scriptura
Ons hoop in Christus: Die Here gee wysheid wanneer ons beproef word
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:37:50
- More information
Informações:
Synopsis
Die Here gee vir gelowiges wysheid om te volhard deur beproewings. Beproewings toets ons, versterk ons, leer ons en help ons om op die Here te vertrou vir alles, omdat Hy ons goeie Vader is en Hy dit so bewerk met spesifieke redes as deel van ‘n baie groter plan vir Sy kerk. Skrifverwysings: Jak 1:1-8, Heb 2, Rom 8:28, Jak 1:13, Heidelbergse kategismes Vr en Ant 127 – 6de bede, 2 Tim 4:7, Ps 121, Heb 4, Heb 10-12, Ps139, 2 Kor 12:9, Op 2, Job, Luk 7:19. Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Jan-Louis Lee, Jaco de Beer