Radio Scriptura
Ons hoop in Christus: die soewereiniteit van God
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:38:57
- More information
Informações:
Synopsis
Ons hoop is in Christus, en ons sien uit verskeie skrifgedeeltes dat God absoluut soewerein is. In hierdie episode lees Scriptura Romeine 8:28-39, en bespreek God se soewereine raad en God se onveranderlike liefde vir Sy kinders. God het 'n groot raadsplan, en Sy soewereiniteit strek tot voor ons redding. Ons gaan deur beproewings en heiligmaking, maar God se onveranderlike liefde is ons vaste versekering dat Hy alles beheer. Ons kan rus in die wete dat Hy ons red, want ten spyte van ons sonde het God sy Seun vir ons geoffer. Ons is dus meer as oorwinnaars omdat Christus oorwin het. en omdat ons self swak is en so ver tekort skiet, tree die Heilige Gees self vir ons in by God. Skrifverwysings: Job, 1 Kor 15, Jak 2, Heb 12, Heb 4, Joh 14-16. Verwante episodes: https://www.scriptura.co.za/2021/09/luisteraarsvrae-god-se-soewereiniteit/ https://www.scriptura.co.za/2020/10/stephan-joubert-se-onbybelse-siening-van-god-se-soewereiniteit/ https://www.scriptura.co.za/2020/04/luisteraarsvraag-glo-ons-die-mens-